Facebook Twitter
Hendi Badenhorst

Hendi BadenhorstRSS

Some words from me

Im a therapist at Skin Renewal Willowbridge. Soooooo......... like everyone else I'm also always trying to lose weight :) The difference now it is a challange and I'm more than ready for this.

Starting Weight:
73.2

Goal Weight:
60

Current Weight:
73.2

Jippy…..

Posted on: March 16th, 2013 4 Comments

Het vanoggend met n helse gejuig uit die bed gespring en met n baie goeie gemoed. Ek het skaars by die werk in gekom en dadelik op die skaal gespring, maar moes wag tot iemand kom om my te weeg en meet Gelikkag het Cindy ook vroeg werk toe gekom en my vinnag geweeg en gemeet. Ek het 5.2kg en 37cm verloor so so bly, dit is motiveering Lekker week vir almal

  1. 4 Comments

  2. Posted by: Janine @ Skin Renewal Willowbridge

    DIS FANTASTIES! Sien, alles die moeite werd…
    Well done dame.x

  3. Posted by: Rachelle Valente

    geluk Hendi! Dia amazing resultate :) Keep up the good work!

  4. Posted by: madie kearley

    Fantasties girl!!

  5. Posted by: Rachelle Valente

    Hi Hendi! Baie geluk man – ek sien jy staan heelbo aan die Slender Challenge SR Staff met die uitslae! Dit is fantasties, so trots op jou! Ek hoop jy het ‘n heerlike week gehad, en ook ‘n lekker naweek! Mag die week wat kom net nog minder kilo’s inhou :)

Leave a Reply